Nursing | Uni Med Private Health Care t/a Caring Hands | South Africa

Uni Med Private Health Care t/a Caring Hands het die volgende dienste op offer:
Privaat Verpleeg dienste:
Tuisversorging: Lang- en korttermyn.
Verpleegsters is beskikbaar op bly-in of buite versorging.
Hospise versorging: Terminale versorging
Goue jare Versorging:
Verswakte bejaarde- en Altzheimer sorg
Versorgers kan versorging verskaf met ‘n persoonlike “touch” in die gerief van u eie huis.
Help familie met beplanning van toekoms versorging van verswakte bejaarde.
Gestremde sorg
Kindersorg
Dagsorg vir gestremdes, terminaal siekes of siek persone van enige ouderdom
Ma met siek kind by huis as sy moet werk.
Voltydse kinderversorgers
Post Op Versorging:
Pasient herstel na operasie
Pasient in traksie
Rehab na ongeluk of incident by huis
Beroerte pasiente
Ma’s wat hulp nodig het na geboorte van baba.
Pasiente met wondsorg na operasie
Inligting aan pasiente en/of familie oor post op versorging.
Tuisbesoeke
Prosedures: (kan tuis of in kliniek gedoen word)
Wondsorg & uithaal van steke
Tuisbesoeke
Kateterisasie, vervanging van kateters, toetsing van urine.
Inkontinensie sorg
Nebuliserings en inhalasies
Tracheostomie sorg.
Bloeddruk, pols, Temp
Glukose meting
Stoma sorg
Toediening van medikasie.
Op versoek van dokter met doktersvoorskrif- inspuitings, enemas ens.
Opsit van IV lyn en toedien van medikasie.
Is geregistreer by Mediese Fondse
Opleiding van Versorgers in:
Basiese en gevorderde tuisversorging
Inrigting Versorging
Noodhulp
Kindersorg
Gestremde sorg
Doen evaluasies vir mediese fondse
24-UUR aandienslyn
“Caring hands” het altyd ‘n verpleegster op roep vir noodgevalle.
Mediese Toerusting
Looprame, rolstoele, toilet vir gestremde persone, “grabrails”, hospitaalbeddens, elektriese matrasse, doeke ens
Kontak Uni Med Private Health Care t/a Caring Hands vir hierdie dienste en nog vele meer.
Contact Details:
Contact Number:
083 922 3308
Cell Number:
083 922 3308
Contact Person:
Hannetjie van Heerden
E-mail:
cwvh@absamail.co.za
This free i Lead Online posting about Uni Med Private Health Care t/a Caring Hands was sponsored by i Lead Online. Should you wish to advertise for free on this website contact i Lead Online: mailto:info@ilead.co.za, http://www.ileadnursing.co.za/advertise . You can also advertise for free on the following sites:
Nursing Care, Medical Nursing and Nursing Home
Filed under: South Africa | No Comments »





